Geloofsvorming vir kinders

Home Ons geskiedenis Wat die Here van ons vra eis doxan Kleingroepe Marturein Geloofsvorming vir kinders Preke Publikasies en toerustingmateriaal Personeel Fotos

Geloofsvorming vir kinders (katkisasie) geskied volgens YouthNet se Modulere Kategese (ModKats).

Daar is 'n groepie van voorskool tot Gr 3 wat tydens eredienste bymekaar kom en bekendstaan as die kinderkerk.

Dan is daar 'n tweede groep van Gr 4 en 5 wat Sondae na die erediens geloofsvorming ontvang.

'n Derde groep is van Gr 6 tot 7 wat eweneens na die erediens elke Sondag geloofsvorming ontvang.

'n Vierde groep is van Gr 8 tot 12 en hulle ontvang geloofsvorming Woensdagmiddae met 'n herhaling Sondagmiddae.

Belydenis van geloof geskied wanneer 'n jongmens kan getuig van 'n persoonlike verhouding met die Here en 'n verbintenis daartoe om Jesus te volg en geestelik te groei.